About

My naam is Hanri Wondergem. Ek skryf oor my lewe, my ervaringe, my gedagtes en my dinge. Ek is met tye ‘n bitterbek. Dit is hoe dit is.

3 thoughts on “About

  1. Haai Hanri

    Ek wil jou komplementeer oor jou skryfwerk. Ek sien altyd uit na die nuutste rubriek. Jou stories en gedagtes is soms ‘n bietjie bitter, maar so ook is die lewe… en soms ook ek. En jy skets darm altyd ‘n silwerrandtjie. Partymaal voel dit of jy my gedagtes neer pen, alhoewel dit dan nou uit ‘n vrou se perspektief is. Ek dink dalk is dit dan juis hoekom ek dit so geniet.

    Hou dit vol!

    Like

Leave a comment